Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die Spesiale Magte hulle voor vele uitdagings gestel het. Ons motto: Dis talent wat jou bo […]
Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus
Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7 leerders.