Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino volg ‘n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo:  Leaders aren’t born, they are made just like anything else – through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met ‘n spanbousessie by Donkergat. Lede van die Spesiale magte het hul aangemoedig om te waag, hul grense te verskuif en op mekaar […]