Topolino kraai koning vir die 6de jaar tydens die Wes-Boland Eisteddfod

Topolino kraai koning vir die 6de jaar tydens die Wes-Boland Eisteddfod as trofeewenner in die Kleiner skole afdeling met meeste Pryswenners 26 afdeling behoort aan ons. Charl Philip Visser wat saam met Mia Fourie ons trofee vashou was ook een van die 4 kanidate wat meegeding het vir die trofee wenner met die meeste pryse. Die volgende […]