Oppad na Boland byeenkoms

Topolino atlete het uitstekend tydens die Wes-Boland byeenkoms in die veld items gevaar. Vier van ons atlete is oppad na die Boland byeenkoms om hul staal te wys. Cowin Rossouw 0/12 gewigstoot Leon Coetzee 0/10 gewigstoot Nina Nel 0/12 gewigstoot Zaylinn Munting 0/13 diskus
Topolino Lees Hardop

Topolino Privaatskool vier “World Read aloud day”. Vir ons is die reuk van ‘n boek, die gevoel van bladsye en die fantasiereis – sprokiesmooi! Ons het die dag begin met ons kleurryke personeel se voorlesing, gevolg deur kombersies oopgooi en seniors wat geskikte boeke moes vind, wat by die ouderdom van die luisteraar sal pas. […]
Topolino Privaatskool is baie trots op Alec Barends

Topolino Privaatskool is baie trots op Alec Barends wat vir die Boland Tweekamp-uitnodigingspan, wat op 2 Februarie in Oudtshoorn plaasvind, gekies is.
Topolino Privaatskool Doen Leierskap Anders!

Topolino volg ‘n leierskapontwikkelingsprogram waarby alle gr. 7 leerders betrek word. Ons glo: Leaders aren’t born, they are made just like anything else – through hard work. Hierdie 33 leiers het afgeskop met ‘n spanbousessie by Donkergat. Lede van die Spesiale magte het hul aangemoedig om te waag, hul grense te verskuif en op mekaar […]
Al Topolino Privaatskool se graad sewes is leiers.

Topolino bied leierskap ontwikkeling aan elke graad 7 leerder. Elke personeellid mentor 3 graad 7 leerders sodat ons leerders hoërskool toe stuur wat hul omgewing impakteer. Die entoesiastiese groep van 32 het hul eerste spanwerksessie op Donkergat gehad waar die Spesiale Magte hulle voor vele uitdagings gestel het. Ons motto: Dis talent wat jou bo […]
Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus
Aanvullend en ondersteunend tot Topolino Privaatskool se tegnologie sillabus. Ingesluit by ons skoolfonds vir alle gr.4 tot 7 leerders.